Mary Anderson (aktrise, gebore 1918)

Mary Anderson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Bebe Anderson
Geboorte (1918-04-03)3 April 1918
Sterfte 6 April 2014 (op 96)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Anderson (3 April 1918 – 6 April 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gone with the Wind (1939), Henry and Dizzy (1942), Lifeboat (1944), en To Each His Own (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy